Mark Esper

Mark Thomas Esper (gebore 26 April 1964) is 'n voormalige en 27ste Minister van Verdediging. Hy het voor dit gedien as waarnemende sekretaris van verdediging en was die 23ste Amerikaanse sekretaris van die weermag van 2017 tot 2019.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search